Slaan oor na hoofinhoud

Oorsake van ADHD


Weet jy wat die oorsake van ADHD is?

Die oorsake van ADHD is onbekend. Navorsers sukkel om die oorsake daarvan vas te stel. Die nuutste navorsing toon egter dat dit veroorsaak kan word deur gene wat aan die kind deur die ouers oorgedra word tydens vorming van die fetus (The Mayo CliniC Staff,2019). Navorsers sien ook die volgende as moontlike oorsake buiten die oordra van gene:

o   - Brein beserings

o   - Bloodstelling aan nadelige gasse in die omgewing tydens swangerskap. Dit is gasse soos lood wat hoofsaaklik in verf en pype van ouer geboue aangetref word.

o   - Akohol en sigaret gebruik tydens swangerskap deur die moeder wat oor die algemeen as taboe beskou word en tot meer struikelblokke en gestremdhede kan lei.

o   - Voortydige bevalling- wanneer die kind nie volledig ontwikkel was tydens geboorte nie.

o   - Lae geboorte gewig

Opmerkings